hermien de vos as

hermien de vos as
Hermina bamboesina 
- my mamma
by 'the well'
- poesie

Hermien de Vos het drama studeer aan stellenbosch en daarna oa gespeel in Nag vd 19de , Amalia en Villa Rosa.. , Radioteaters, vervolgverhale, n boekvoorlesing en n weekliks kunsinsetsel op RSG. In 2011 het sy n Dokumenter 'Op Theefontein' verfilm en in 2015 'Once upon a time' n kort filmpie oor die pikkewyne van Stony Point.
'For the Love of the Sea' was n solo kunsuitstalling in 2013 by die Alliance Francais in Johannesburg. 
Die laasste paar jaar is Hermien ook nou verweef met Bamboesina - n karakter wat ontstaan het as kreatiewe kampvegter vir die wille natuur wat sy besing en waarna sy hunker
Van seekant af kant af het Hermiena Bamboesina n walvisma 
en van landkant af spruit my Ma vanuit die wingerdvelde van nuy, robertson & mc gregor se vinke in vleie waar 'water oor klippertjies klater ' ,feetjies fluister, en voeltjies in riete tjierie tjierie twiet.  

'MAMMA' is opgedra aan My Ma..en die wereld wat sy vir my nagelaat het 
- in poesievorm