Monday 17 August 2015

#23 coming event at NG Kerk




Louise Viljoen

Name in Breyten Breytenbach se poësie.


Hierdie lesing fokus op Breyten Breytenbach se spel met verskillende name vir homself as ’n aanduiding van die belangrikste temas in sy poësie. Daar word veral verwys na sy jongste bundel Vyf-en-veertig skemeraandsange uit die eenbeendanser se werkruimte.

Saterdag 29 Augustus / 11.00vm / NG Kerk / 50 min / R50.00





Venue: NG Kerk

number (5) on the Poetry Festival Map



No comments:

Post a Comment